Bybelstudie
Bybelstudie - Dominee.org.za - Die Woord vir Almal!
Sondag, 29 Junie 2014 00:00

Bybelstudie toets

Geskryf deur
Bybelstudie toets artikel
Sondag, 29 Junie 2014 00:00

toets

Geskryf deur
Toets bybelstudie buite

Aanvullende informasie

  • Bybelboek Genesis
  • Kalender (periode) Kersfees
Wat het ek nodig om Bybelstudie te doen? Gebed en nogmaals gebed. Ek moet bereid wees om in biddende afhanklikheid deurentyd te bid dat God sy Woord deur die verligtende werking van die Heilige Gees sal oopsluit. Luk 11:13 As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders…

Aanvullende informasie

  • Teks (Bv. Johannes 3:16) Lukas 11:13
  • Bybelboek Lukas
  • Bronverwysings

    Bogenoemde is bedoel om maar net ʼn paar praktiese riglyne te verskaf en nie om ʼn volledige uiteensetting te wees nie. Die volgende boeke kan handig te pas kom vir die persoon wat in meer diepte oor die onderwerp wil lees:
    ºDie Bybel A-Z: Die hoofstuk “Hoe moet ʼn mens die Bybel Lees” p29
    ºDie Bybellennium: Die bylae op p1810 Met een oogopslag oor die Bybel.
    ºDie Bybel in Praktyk: Die tussen-testamentêre tyd p1354; Die gebruik van die Ou Testament in die Nuwe Testament. P1362; Waarom juis hierdie 66 boeke DIE Bybel is. p1364. Die Nuwe-Testamentiese apokriewe boeke. P1365; ʼn vergelykende tabel van die vier Evangelies. p1638; Tematiese konkordansie. p2026.
    ºHennie Stander se gids: Om jou Bybel beter te verstaan. 52 Sleutels om God se boodskap in sy Woord te ontsluit. 2003. Carpe Diem Media.

  • Tydsduur (bv. 15 min) 60 minute
Google+