Kitsboodskap
Kitsboodskap - Dominee.org.za - Die Woord vir Almal!
Openinge van vergaderings soos hierdie word al hoe minder omdat dit ongewild en/of selfs “onwettig” is in ‘n demokratiese Suid-Afrika. Godsdiensperiodes as sodanig is reeds lankal deel van die verlede en word hoofsaaklik in ‘n paar christen-privaatskole aangebied.‘n Tyd terug oor die radio gehoor dat 70% van tieners kerklik onaktief…

Aanvullende informasie

  • Teks (Bv. Johannes 3:16) Deuteronomium 6:4 9 (6)
  • Bybelboek Deuteronomium
  • Illustrasies & Hulpmiddels

    Skool oueraand - opening.

  • Bronverwysings

    1. NAV. 1987. Bybelgenootskap van SA. Nasionale Boekdrukkery.

  • Tydsduur (bv. 15 min) 10 minute
Sondag, 05 April 2015 00:28

God is by jou selfs in moeilike tye

Geskryf deur
Soms verstaan ons nie die pad wat die Here met ons loop nie. Dis soms ook so moeilik om te verstaan hoekom sekere dinge met ‘n mens gebeur.In sulke tye voel ons dat God so ver van ons is en dan kan ons so maklik na mense gaan om ons…

Aanvullende informasie

  • Teks (Bv. Johannes 3:16) Genesis 39:1 23 (1)
  • Bybelboek Genesis
  • Tydsduur (bv. 15 min) 10 minute
Google+